20 319 résultats
réf. 1616135131.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 1583400265-11-1Smart Apple Media. 1. Very Good. It's a well-cared-for item that has seen limited use. The item may show minor signs of wear. All the text is legible with all pages included. It may have slight markings and/or highlighting. Smart Apple Media unknown
réf. 1583400265-11-1-12Smart Apple Media. 1. Good. It's a preowned item in good condition and includes all the pages. It may have some general signs of wear and tear such as markings highlighting slight damage to the cover minimal wear to the binding etc. but they will not affect the overall reading experience. Ex-Library. Smart Apple Media unknown
réf. 1583400265.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 1429640170.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 1617147834.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 1583400559.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 1604537043.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 1604535121.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. SONG1604535121Brand: Abdo Publishing Company 0000-00-00. Illustrated. library. Used: Good. 6.25x0.50x9.25. Buy with confidence. Excellent Customer Service & Return policy. Brand: Abdo Publishing Company unknown
réf. 1604539461.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 160453947X.Glibrary. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. unknown
réf. 28832604-nnew. unknown
réf. 28832604like new. unknown
2006réf. 1-0814124003Urbana Free Library 2006. Paperback. New. 606 pages. 8.75x5.75x1.25 inches. Urbana Free Library paperback
2006réf. Q-0814124003Urbana Free Library 2006-03-30. Paperback. New. In shrink wrap. Looks like an interesting title! Urbana Free Library paperback
2003réf. x-0789016176Haworth Pr Inc 2003. Hardcover. New. 1st edition. 263 pages. 8.75x6.25x1.25 inches. Haworth Pr Inc hardcover
1990réf. 006476Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 1990 "Wit goud" het Weldon James die pragtige volstruispluime genoem in sy boekie wat tydens die volstruis-weeldejare verskyn het. Dié goud het hy verduidelik kom van 'n dorpie genaamd Oudtshoorn in Suid-Afrika. Dis omtrent 200 myl lank en 100 myl breed 'n halfwoestyn omring deur 'n formidable bergketting het hy geskryf. Dit reën daar slegs sowat 10 duim per jaar en die son skyn meestal versengend warm. Dis 'n plek van groot oop ruimtes waar dié vlugvoetige hardlopende voël wat nie kan vlieg nie aangetref word. In PALEISE VAN DIE PLUIME vertel die bekende Sue van Waart die verhaal van Oudtshoorn en sy mense. Sy vertel van die wonderjare toe James se "hardlopende voël" met die "wit goud" gesorg het vir 'n sprokiestyd in ons land se geskiedenis. Sy voer die leser terug na 'n era "waar Aspoesters oornag prinse en prinsesse geword het. Sy lig die sluier oor die interessante en aktiewe Joodse gemeenskap van "Klein Jerusalem" soos Oudtshoorn ook destyds bekend was. Jy maak kennis met buitengewone karakters maar ook met gewone boeremense arbeiders en ambagsmanne grapmakers prinse en konings. Jy lees van ongekende rykdomme van asemrowende volstruispaleise maar ook van die pondokke armoede en ellende toe die eens florerende veremark plotseling in duie stort. PALEISE VAN DIE PLUIME is 'n kuierboek waarheen die leser telkens sal terugkeer. --------------------------------------------------------------------------------------- 196 bladsye sluit in indeks bronnelys en swart/en-wite fotos ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. J.P. van der Walt hardcover
1990réf. 002942Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 1990 "Wit goud" het Weldon James die pragtige volstruispluime genoem in sy boekie wat tydens die volstruis-weeldejare verskyn het. Dié goud het hy verduidelik kom van 'n dorpie genaamd Oudtshoorn in Suid-Afrika. Dis omtrent 200 myl lank en 100 myl breed 'n halfwoestyn omring deur 'n formidable bergketting het hy geskryf. Dit reën daar slegs sowat 10 duim per jaar en die son skyn meestal versengend warm. Dis 'n plek van groot oop ruimtes waar dié vlugvoetige hardlopende voël wat nie kan vlieg nie aangetref word. In PALEISE VAN DIE PLUIME vertel die bekende Sue van Waart die verhaal van Oudtshoorn en sy mense. Sy vertel van die wonderjare toe James se "hardlopende voël" met die "wit goud" gesorg het vir 'n sprokiestyd in ons land se geskiedenis. Sy voer die leser terug na 'n era "waar Aspoesters oornag prinse en prinsesse geword het. Sy lig die sluier oor die interessante en aktiewe Joodse gemeenskap van "Klein Jerusalem" soos Oudtshoorn ook destyds bekend was. Jy maak kennis met buitengewone karakters maar ook met gewone boeremense arbeiders en ambagsmanne grapmakers prinse en konings. Jy lees van ongekende rykdomme van asemrowende volstruispaleise maar ook van die pondokke armoede en ellende toe die eens florerende veremark plotseling in duie stort. PALEISE VAN DIE PLUIME is 'n kuierboek waarheen die leser telkens sal terugkeer. --------------------------------------------------------------------------------------- 196 bladsye sluit in indeks bronnelys en swart/en-wite fotos ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. J.P. van der Walt hardcover
1989réf. 006714Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 1989 Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo noem Sue van Waart haar eerste bundel vertellings uit Kannaland die oudste naam vir hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outeniekwas. 'n Beter optekenaar van Kannaland se stories as Sue is moeilik denkbaar. Sy is 'n lewende ensiklopedie oor hierdie wêreld. Die leser kry hier te make met 'ru-materiaal' eintlik ook n variasie van feit en fiksie 'n deurmekaarloop van werklike figure en hul stories maar ook van storie en historie. Dat Sue haar bronne nie bevraagteken nie is vir hierdie soort boek juis wins: só ontstaan 'n hele kanteltekening waarvan die boom afhang van jou manier van kyk omdat dit ook die deksel kan wees waarvan binnekant plek kan omruil met buitekant. Die beste Klein Karoo-verhale kan altyd bes moontlik onwaar wees. U sal met die lees agterkom: elke nou en dan kry mens die lekker ongemaklike gevoel dat daar méér aan die stories is as wat jy so met die eerste lees raaksien. Dié soort: reaksie ken ek van kindsbeen af en ek het die assosiasie daarvan met" 'n goeie storie" nog nooit verleer of verloor nie. ---------------------------------------------------------------------------------------- 144 bladsye sluit Bronnelys in ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½" Wide - 8½" Tall J.P. van der Walt hardcover
1989réf. 002917Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 1989 Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo noem Sue van Waart haar eerste bundel vertellings uit Kannaland die oudste naam vir hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outeniekwas. 'n Beter optekenaar van Kannaland se stories as Sue is moeilik denkbaar. Sy is 'n lewende ensiklopedie oor hierdie wêreld. Die leser kry hier te make met 'ru-materiaal' eintlik ook n variasie van feit en fiksie 'n deurmekaarloop van werklike figure en hul stories maar ook van storie en historie. Dat Sue haar bronne nie bevraagteken nie is vir hierdie soort boek juis wins: só ontstaan 'n hele kanteltekening waarvan die boom afhang van jou manier van kyk omdat dit ook die deksel kan wees waarvan binnekant plek kan omruil met buitekant. Die beste Klein Karoo-verhale kan altyd bes moontlik onwaar wees. U sal met die lees agterkom: elke nou en dan kry mens die lekker ongemaklike gevoel dat daar méér aan die stories is as wat jy so met die eerste lees raaksien. Dié soort: reaksie ken ek van kindsbeen af en ek het die assosiasie daarvan met" 'n goeie storie" nog nooit verleer of verloor nie. ---------------------------------------------------------------------------------------- 144 bladsye sluit Bronnelys in ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½" Wide - 8½" Tall J.P. van der Walt hardcover
1989réf. 002944Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 1989 Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo noem Sue van Waart haar eerste bundel vertellings uit Kannaland die oudste naam vir hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outeniekwas. 'n Beter optekenaar van Kannaland se stories as Sue is moeilik denkbaar. Sy is 'n lewende ensiklopedie oor hierdie wêreld. Die leser kry hier te make met 'ru-materiaal' eintlik ook n variasie van feit en fiksie 'n deurmekaarloop van werklike figure en hul stories maar ook van storie en historie. Dat Sue haar bronne nie bevraagteken nie is vir hierdie soort boek juis wins: só ontstaan 'n hele kanteltekening waarvan die boom afhang van jou manier van kyk omdat dit ook die deksel kan wees waarvan binnekant plek kan omruil met buitekant. Die beste Klein Karoo-verhale kan altyd bes moontlik onwaar wees. U sal met die lees agterkom: elke nou en dan kry mens die lekker ongemaklike gevoel dat daar méér aan die stories is as wat jy so met die eerste lees raaksien. Dié soort: reaksie ken ek van kindsbeen af en ek het die assosiasie daarvan met" 'n goeie storie" nog nooit verleer of verloor nie. ---------------------------------------------------------------------------------------- 144 bladsye sluit Bronnelys in ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½" Wide - 8½" Tall J.P. van der Walt hardcover
1989réf. 000397Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 1989 Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo noem Sue van Waart haar eerste bundel vertellings uit Kannaland die oudste naam vir hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outeniekwas. 'n Beter optekenaar van Kannaland se stories as Sue is moeilik denkbaar. Sy is 'n lewende ensiklopedie oor hierdie wêreld. Die leser kry hier te make met 'ru-materiaal' eintlik ook n variasie van feit en fiksie 'n deurmekaarloop van werklike figure en hul stories maar ook van storie en historie. Dat Sue haar bronne nie bevraagteken nie is vir hierdie soort boek juis wins: só ontstaan 'n hele kanteltekening waarvan die boom afhang van jou manier van kyk omdat dit ook die deksel kan wees waarvan binnekant plek kan omruil met buitekant. Die beste Klein Karoo-verhale kan altyd bes moontlik onwaar wees. U sal met die lees agterkom: elke nou en dan kry mens die lekker ongemaklike gevoel dat daar méér aan die stories is as wat jy so met die eerste lees raaksien. Dié soort: reaksie ken ek van kindsbeen af en ek het die assosiasie daarvan met" 'n goeie storie" nog nooit verleer of verloor nie. ---------------------------------------------------------------------------------------- 144 bladsye sluit Bronnelys in ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½" Wide - 8½" Tall J.P. van der Walt hardcover
2000réf. 000398Pretoria South Africa: J.P. van der Walt 2000 When you first see the portals of The Hell from the winding road criss-crossing the Swartberg summit it's a sight you never want to forget. You know instantly how inappropriate the name The Hell is. And together with the Kloof folk you dissociate yourself from this unsuitable nickname. Yet you realise it has come to stay. ------------------------------------------------------------------------------------------- 200 pages including source list ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½ " Wide - 8½ " Tall J.P. van der Walt paperback
réf. 1452555273.Ghardcover. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. hardcover