285 resultados
ref. 3031240219.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
ref. 41313376-nnew. unknown
2001ref. 005816Pretoria South Africa: LAPA Uitgewers 2001 DIE GEBED VAN JABES I KRONIEKE 4:10 Jirre stier tog nou U se wolklikheit en goi U se drippelse op onse koppe yt. Gjee onse weidingse meerderder gras en hou ons tog oener U se vlerkense vas. Keer die beerlou van onse lyfte af weg en draai tog net onse lewe wee bietjie reg: lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie. ----------------------------------------------------------------------------------------- Beautiful poetry ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. LAPA Uitgewers paperback
1974ref. 000189Cape Town: Human & Rousseau 1974 Hierdie boek is saamgestel uit vyf boekdele wat Caltex-Olie S.A. Edms. Bpk. tussen 1968 en 1972 die lig laat sien het as deel van hierdie maatskappy se diens vir gemeenskapsontwikkeling. 'n Hele aantal mense het meegewerk aan die sukses van hierdie boekdele en aan almal word op die gepaste plek erkenning gegee. Die produksie van hierdie boekdele oor so 'n periode het dit moontlik gemaak om 'n enorme verskeidenheid van illustrasiemateriaal byeen te bring en bowendien kon alles sover moontlik en gerade in kleur gedruk word. Vir 'n beperkte mark soos Suid-Afrika is dit wel 'n aansienlike prestasie. Die skryf en uitgee van die boekdele oor so 'n lang periode het egter meegebring dat sekere dele van hierdie werk nie gemetriseer is nie. In hierdie oorgangsperiode is dit wel nie so belangrik nie en ons glo dat die Suid-Afrikaanse publiek die klein vergrypie sal vergewe in die lig van wat gebied word! Die vyf boekdele wat so uitgegee is word nou aangebied as een boek met die oorkoepelende titel Die Bewaring van ons Erfenis. Ons erfenis in Suid-Afrika is nie alleen ou geboue nie - dit is bowenal ons ryke natuurerfenis wat so dikwels bedreig word deur onkunde of hebsug. Geskrewe boodskap aan die ontvanger van die boek as 'n geskenk verskyn op die buiteblad binner die omslag. ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Roughly 8" Wide By 10" Tall Human & Rousseau hardcover
1938ref. 000307Kaapstad Bloemfontein Port Elizabeth: Nasionale Pers Bpk. 1938 Die skrywer van hierdie belangwekkende boek is goed bekend weens sy arbeid in verband met die geestelike opheffing van sy volksgenote. Uit hierdie werk van hom sal blyk dat hy reeds as jongeling - 'n seun van agtien jaar - hom geroepe gevoel het om sy lot met sy volk in die worsteljare gedurende die Tweede Vryheidsoorlog in te werp. Daar het sover baie min uit die geskiedenis van daardie stryd in Kaapland in druk verskyn. Daarom is hierdie herinnerings van een van die jong Kolonialers wat aan die kant van die Republieke geveg het baie welkom. Diegene onder ons volk wat belangstel in daardie moedige vryheidstryd waarin soveel asberaden heid deur hom en ander seuns van ons volk aan die dag gelê is sal die werk van die skrywer met dank ontvang. Hy vertel daarin van sy eie ervarings en waarnemings gedurende die agtien maande wat hy onder komdt. Fouché in die Oostelike Provinsie geveg het en beskryf gebeurtenisse wat onvergeetlik sal bly in die geskiedenis van dapperheid en taaie volharding van hulle wat nie om eie voordeel of eie eer nie soveel gewaag en opgeoffer het. Kolonialers wat by die Republikeine aangesluit het het dit gedoen met die kennis dat die uiterste straf hulle wag as die oorwinning nie behaal kan word nie en hulle was meestal jong manne wat op die hoogste offer en die grootste gevare voorbereid was. In hierdie boek vertel die skrywer op heel beskeie wyse van die kommando se wedervaardighede waaraan hy geen geringe aandeel geneem het nie en hy skilder vir die leser die treffende omstandighede waaronder hy en sy medeburgers 'n ongelyke stryd teen die oormag van die vyand tot die einde gevoer het. Met die vertroue dat dit mag dien tot kweking van groter volkstrots en as 'n aanvuring vir seuns en dogters tot volharding in die nastrewing van hoë volksideale beveel ek as medestryder hierdie werk by hulle almal aan. ---------------------------------------------------------------------------------------- Swak omslag maar binne blaaie nog perfek. 'n Voume in the Ons Geskiedenis-serie 187 bladsye insluitend 'n Lys van Name van Burgers wat onder Fouché en Malan in die Kaap Kolonie geveg het. ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 6" Wide and 8½" Tall Nasionale Pers Bpk. hardcover
ref. 0195769023.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
1929ref. e6348Cape Town: J C Juta & Co Ltd. G : in Good condition plus without dust jacket. Spine sunned. Minor bump on top edge. Book-plate on paste-down. 1929. First Edition. Green/gilt hardback cloth cover. 250mm x 150mm 10" x 6". 408pp. Fold out map. . J C Juta & Co Ltd hardcover
ref. 46853613-nnew. unknown
ref. 30240648-nnew. unknown
ref. #[35009]London New York Bombay Calcutta Longmans Green and Co. 1911. Original green cloth sl. soiled spine lettered in gilt. With folding coloured map. XX494 pp. First edition. - From the contents: The earliest Christian missionaries The mission of the Dominican Fathers Early effort by the Dutch colonists Early missionary efforts on behalf of the slaves The first missionary to the Hottentots The Moravian mission The earliest London missionaries etc. SAB II p.120. hardcover
ref. 0198736223.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
2000ref. mon0004252026Oxford University Press 7/4/2020 12:00:01 AM. paperback. Very Good. 0.7874 9.6063 6.7717. Oxford University Press paperback
ref. 0367490102.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
ref. 0713673958.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
ref. 1009287389.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
ref. 2738429335.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
ref. 140812274X.Gpaperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book. paperback
ref. 33219095like new. unknown
ref. 33219095-nnew. unknown
ref. 42688484like new. unknown
2021ref. __1789908523Edward Elgar Publishing Ltd 2021. Hardcover. New. 298 pages. 9.50x6.25x1.00 inches. Edward Elgar Publishing Ltd hardcover
ref. 16-4578Paris: Nyon Didot Giffart Nyon fils 1740. 4to. Contemporary marbled calf. 2 volumes. 19 x 25cm. Tome I: 16 752 4pp. folding map of Vexin; Tome II: 12 826; folding map of Caux; 2pp. .OCLC Number: 465947856 & 299984475.in-4 veau marbré dos à nerfs orné tranches rouges reliure de l'époque. . Première édition illustrée de 2 cartes gravées dépliantes Vexin et pays de Caux. Chaque tome contient premièrement une description géographique suivie d'une table chronologique et d'une table des matières puis un dictionnaire géographique. Bel exemplaire. Coins usagés.Expertise by M. Christian GASCHBoite Postale 405F-58004 NEVERS Cedex. Paris: Nyon, Didot, Giffart, Nyon fils, 1740. unknown